MATTEUS 16:5 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 16:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die dissipels het na die oorkantste oewer toe gegaan, maar vergeet om brood saam te neem.
Deel
MATTEUS 16 AFR83MATTEUS 16:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En toe sy dissipels na die oorkant gegaan het, het hulle vergeet om brode saam te neem.
Deel
MATTEUS 16 AFR53MATTEUS 16:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Later, nadat hulle die see oorgesteek het, ontdek die dissipels dat hulle vergeet het om kos saam te neem.
Deel
MATTEUS 16 NLVMATTEUS 16:5 DB (Die Boodskap)
’n Rukkie later, toe hulle onderweg was na die oorkant van die See van Galilea, het die dissipels agtergekom dat hulle vergeet het om brood te koop.
Deel
MATTEUS 16 DBMATTEUS 16:5 ABA (Bybel vir almal)
Die dissipels van Jesus het na die ander kant van die see gegaan en hulle het vergeet om brood saam te neem.
Deel
MATTEUS 16 ABAMATTEUS 16:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die dissipels na die oorkant vaar, het hulle vergeet om brood saam te neem.
Deel
MATTEUS 16 AFR20MATTEUS 16:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe sy dissipels aan die oorkant kom, het hulle vergeet om brood te neem.
Deel
MATTEUS 16 CAB23