MATTEUS 16:28
MATTEUS 16:28 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê vir julle, en dit is seker: Party mense wat hier staan, sal sien dat Ek, die Seun van die mens, kom om Koning te wees. Hulle sal dit sien voordat hulle sterf.”
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voorwaar Ek sê vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die Seun van die mens in sy koninkryk sien kom het nie.
Deel
Lees MATTEUS 16MATTEUS 16:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit verseker Ek julle: Daar is party van dié wat hier staan wat beslis nie sal sterwe voordat hulle die Seun van die mens in sy koninkryk sien kom het nie.”
Deel
Lees MATTEUS 16