Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 13:6 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 13:6 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar toe die son warm word, is dit verskroei, en omdat dit nie wortel geskiet het nie, het dit verdroog.

MATTEUS 13:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

maar toe die son opgaan, is dit verskroei, en omdat dit geen wortel gehad het nie, het dit verdroog.

MATTEUS 13:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Maar toe die son warm begin bak, het dit verlep en omdat dit nie diep wortelgeskiet het nie, het dit toe heeltemal verdroog.

MATTEUS 13:6 DB (Die Boodskap)

Die son het hulle gou doodgebrand.

MATTEUS 13:6 ABA (Bybel vir almal)

Maar toe die son opkom en warm word, het die plante doodgebrand, omdat dit nie sterk wortels gehad het nie.

MATTEUS 13:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar toe die son opkom, is dit verskroei; omdat dit nie wortel geskiet het nie, het dit verdroog.

MATTEUS 13:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En toe die son op was, is hulle verskroei; en omdat hulle geen wortel gehad het nie, het hulle verdor.