MATTEUS 13:58 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 13:58 AFR83 (Afrikaans 1983)
Vanweë hulle ongeloof het Hy daar nie baie wonderwerke gedoen nie.
Deel
MATTEUS 13 AFR83MATTEUS 13:58 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En Hy het daar vanweë hulle ongeloof nie baie kragtige dade gedoen nie.
Deel
MATTEUS 13 AFR53MATTEUS 13:58 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
As gevolg van hulle ongeloof het Hy daar maar min wonderwerke gedoen.
Deel
MATTEUS 13 NLVMATTEUS 13:58 DB (Die Boodskap)
Omdat hulle Hom so sleg behandel het, het Hy nie juis veel wonderwerke daar gedoen nie.
Deel
MATTEUS 13 DBMATTEUS 13:58 ABA (Bybel vir almal)
Jesus het nie baie wonderwerke daar gedoen nie, want die mense het nie in Hom geglo nie.
Deel
MATTEUS 13 ABAMATTEUS 13:58 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vanweë hulle ongeloof het Hy nie baie kragtige dade daar gedoen nie.
Deel
MATTEUS 13 AFR20MATTEUS 13:58 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het nie baie magtige werke daar gedoen vanweë hulle ongeloof nie.
Deel
MATTEUS 13 CAB23