Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 13:53 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 13:53 AFR83 (Afrikaans 1983)

Toe Jesus hierdie gelykenisse klaar vertel het, het Hy daarvandaan weggegaan.

MATTEUS 13:53 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

EN toe Jesus hierdie gelykenisse geëindig het, het Hy daarvandaan weggegaan.

MATTEUS 13:53 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Toe Jesus hierdie gelykenisse klaar vertel het, het Hy daarvandaan vertrek.

MATTEUS 13:53 DB (Die Boodskap)

Jesus is van die meer af terug huis toe.

MATTEUS 13:53 ABA (Bybel vir almal)

Toe Jesus hierdie gelykenisse klaar vertel het, het Hy weggegaan.

MATTEUS 13:53 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Toe Jesus hierdie gelykenisse voltooi het, het Hy daarvandaan weggegaan.

MATTEUS 13:53 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En toe Jesus hierdie gelykenisse voltooi het, het Hy daarvandaan weggegaan.