MATTEUS 13:51 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 13:51 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Verstaan julle al hierdie dinge?” “Ja,” antwoord hulle Hom.
Deel
MATTEUS 13 AFR83MATTEUS 13:51 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Jesus sê vir hulle: Het julle ál hierdie dinge verstaan? Hulle antwoord Hom: Ja, Here!
Deel
MATTEUS 13 AFR53MATTEUS 13:51 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Verstaan julle dit alles?” Hulle antwoord Hom: “Ja, ons verstaan.”
Deel
MATTEUS 13 NLVMATTEUS 13:51 DB (Die Boodskap)
“Begin julle nou verstaan wat Ek vir julle wil sê?” Die dissipels antwoord: “Beslis!”
Deel
MATTEUS 13 DBMATTEUS 13:51 ABA (Bybel vir almal)
Jesus vra toe vir sy dissipels: “Verstaan julle al hierdie dinge?” Hulle sê vir Hom: “Ja.”
Deel
MATTEUS 13 ABAMATTEUS 13:51 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Verstaan julle al hierdie dinge?” “Ja,” het hulle geantwoord.
Deel
MATTEUS 13 AFR20MATTEUS 13:51 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jesus sê vir hulle: Het julle al hierdie dinge verstaan? Hulle sê vir Hom: Ja, Here!
Deel
MATTEUS 13 CAB23