Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 13:45 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 13:45 AFR83 (Afrikaans 1983)

“Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met 'n handelaar wat op soek is na goeie pêrels.

MATTEUS 13:45 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Verder is die koninkryk van die hemele soos 'n koopman wat mooi pêrels soek

MATTEUS 13:45 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“God se koninkryk is ook soos ’n pêrelhandelaar op soek na mooi pêrels.

MATTEUS 13:45 DB (Die Boodskap)

“Die vergelykings met ’n juwelier en ’n visnet kan julle ook help om te verstaan wat God se nuwe wêreld vir mense kan beteken.

MATTEUS 13:45 ABA (Bybel vir almal)

“Waar God wat in die hemel is, Koning is, is dit ook soos wanneer 'n man duur pêrels gesoek het en dit wou koop.

MATTEUS 13:45 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

“Verder is die koninkryk van die hemele soos 'n handelaar op soek na goeie pêrels.

MATTEUS 13:45 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Weereens, die koninkryk van die hemele is soos 'n handelaar wat mooi pêrels soek.