MATTEUS 13:18 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 13:18 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Luister julle dan na wat die gelykenis van die saaier beteken
Deel
MATTEUS 13 AFR83MATTEUS 13:18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Luister julle dan na die gelykenis van die saaier.
Deel
MATTEUS 13 AFR53MATTEUS 13:18 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Luister julle nou wat die gelykenis van die saaier beteken
Deel
MATTEUS 13 NLVMATTEUS 13:18 DB (Die Boodskap)
“Laat Ek nou eers vir julle verduidelik hoe julle die verhaal van die boer wat gaan saai het, moet verstaan. “Daar het saad op die voetpad geval ... Wel, baie mense luister na die boodskap van God se nuwe wêreld, maar dit sink nie in nie en hulle steur hulle nie daaraan nie.
Deel
MATTEUS 13 DBMATTEUS 13:18 ABA (Bybel vir almal)
“Julle moet nou luister na wat die gelykenis van die saaier beteken.
Deel
MATTEUS 13 ABAMATTEUS 13:18 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Maar wat julle betref, luister nou na die gelykenis van die saaier.”
Deel
MATTEUS 13 AFR20MATTEUS 13:18 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoor dan die gelykenis van die saaier.
Deel
MATTEUS 13 CAB23