Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 13:1 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 13:1 AFR83 (Afrikaans 1983)

Dieselfde dag het Jesus van die huis af gegaan en by die see gaan sit.

MATTEUS 13:1 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

EN op daardie dag het Jesus uit die huis uitgegaan en by die see gaan sit.

MATTEUS 13:1 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Later daardie dag het Jesus uit die huis gegaan en langs die see gaan sit.

MATTEUS 13:1 DB (Die Boodskap)

Later die dag is Jesus af na die meer toe.

MATTEUS 13:1 ABA (Bybel vir almal)

Daardie selfde dag het Jesus uit die huis gegaan en Hy het by die See van Galilea gaan sit.

MATTEUS 13:1 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Daardie selfde dag het Jesus, nadat Hy van die huis vertrek het, langs die see gaan sit.

MATTEUS 13:1 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Dieselfde dag het Jesus uit die huis gegaan en by die see gaan sit.