MATTEUS 10:9 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 10:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Moenie vir goud of silwer of koper in julle beursies sorg nie
Deel
MATTEUS 10 AFR83MATTEUS 10:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Moenie vir julle goud of silwer of koper in julle beurse aanskaf nie
Deel
MATTEUS 10 AFR53MATTEUS 10:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Moenie enige kontant in julle beursies saamvat nie.
Deel
MATTEUS 10 NLVMATTEUS 10:9 DB (Die Boodskap)
Jesus het verder met hulle gepraat en vertel hoe hulle te werk moes gaan: “Julle hoef nie ’n klomp geld saam te vat nie.
Deel
MATTEUS 10 DBMATTEUS 10:9 ABA (Bybel vir almal)
Moenie geld saamneem in julle beursies nie, niks goue of silwer of koper geld nie.
Deel
MATTEUS 10 ABAMATTEUS 10:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Moenie goue of silwer- of kopermunte in julle gordels saamneem nie
Deel
MATTEUS 10 AFR20MATTEUS 10:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moenie goud of silwer of koper in julle beursies voorsien nie
Deel
MATTEUS 10 CAB23