Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

MATTEUS 10:4 – Vergelyk alle weergawes

MATTEUS 10:4 AFR83 (Afrikaans 1983)

Simon die Kananeër, en Judas Iskariot wat vir Jesus verraai het.

MATTEUS 10:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Simon Kananítes en Judas Iskáriot, die een wat Hom verraai het.

MATTEUS 10:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Simon (die Yweraar) en Judas Iskariot (wat Jesus sou uitlewer).

MATTEUS 10:4 DB (Die Boodskap)

Simon (van Kana af); Judas Iskariot (hy het later teen Jesus gedraai en Hom verraai).

MATTEUS 10:4 ABA (Bybel vir almal)

Simon die patriot, en Judas Iskariot wat later vir Jesus verraai het.

MATTEUS 10:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Simon Kananeus en Judas Iskariot, wat Hom verraai het.

MATTEUS 10:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Simon die Kanaäniet en Judas Iskariot, wat hom ook verraai het.