MATTEUS 10:24 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 10:24 AFR83 (Afrikaans 1983)
“'n Leerling is nie hoër as sy leermeester en 'n slaaf nie hoër as sy eienaar nie.
Deel
MATTEUS 10 AFR83MATTEUS 10:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
'n Leerling is nie bo die meester nie en 'n dienskneg ook nie bo sy heer nie.
Deel
MATTEUS 10 AFR53MATTEUS 10:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“’n Leerling is nie verhewe bo sy onderwyser nie. ’n Slaaf ook nie bo sy baas nie.
Deel
MATTEUS 10 NLVMATTEUS 10:24 DB (Die Boodskap)
Moenie ongelukkig wees as dieselfde dinge met julle gebeur wat met My ook gebeur nie.
Deel
MATTEUS 10 DBMATTEUS 10:24 ABA (Bybel vir almal)
'n Dissipel is nie belangriker as sy meneer nie. 'n Slaaf is ook nie belangriker as sy eienaar nie.
Deel
MATTEUS 10 ABAMATTEUS 10:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“'n Leerling is nie verhewe bo die leermeester, of 'n slaaf bo sy eienaar nie.
Deel
MATTEUS 10 AFR20MATTEUS 10:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die dissipel is nie bo sy heer nie, ook nie die dienskneg bo sy heer nie.
Deel
MATTEUS 10 CAB23