MATTEUS 1:4 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 1:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
Ram was die vader van Amminadab, Amminadab van Nagson, en Nagson van Salmon
Deel
MATTEUS 1 AFR83MATTEUS 1:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
en Ram die vader van Ammínadab, en Ammínadab die vader van Nagson, en Nagson die vader van Salmon
Deel
MATTEUS 1 AFR53MATTEUS 1:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ram die pa van Amminadab, Amminadab die pa van Nagson, Nagson die pa van Salmon.
Deel
MATTEUS 1 NLVMATTEUS 1:4 DB (Die Boodskap)
Ram was Amminadab se pa, terwyl Amminadab die pa van Nagson en Salmon was.
Deel
MATTEUS 1 DBMATTEUS 1:4 ABA (Bybel vir almal)
Ram was die pa van Amminadab, en Amminadab die pa van Nagson, en Nagson die pa van Salmon.
Deel
MATTEUS 1 ABAMATTEUS 1:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ram het Amminadab verwek, Amminadab het Nagson verwek, Nagson het Salmon verwek
Deel
MATTEUS 1 AFR20MATTEUS 1:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Aram was die vader van Aminadab; en Aminadab het Naasson verwek; en Naasson het Salmon verwek
Deel
MATTEUS 1 CAB23