Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 1:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 1:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

Abraham was die vader van Isak, Isak van Jakob, en Jakob van Juda en sy broers

MATTEUS 1:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Abraham was die vader van Isak, en Isak die vader van Jakob, en Jakob die vader van Juda en sy broers

MATTEUS 1:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Abraham was die pa van Isak, Isak die pa van Jakob, Jakob die pa van Juda en sy broers.

MATTEUS 1:2 DB (Die Boodskap)

Abraham was Isak se pa. En Isak was Jakob se pa. Jakob was die pa van Juda en sy broers.

MATTEUS 1:2 ABA (Bybel vir almal)

Abraham was die pa van Isak, Isak die pa van Jakob, en Jakob die pa van Juda en sy broers.

MATTEUS 1:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Abraham het Isak verwek, Isak het Jakob verwek, Jakob het Juda en sy broers verwek

MATTEUS 1:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Abraham het vir Isak verwek; en Isak het Jakob verwek; en Jakob was die vader van Judas en sy broers