MATTEUS 1:11 – Vergelyk alle weergawes
MATTEUS 1:11 AFR83 (Afrikaans 1983)
Josia was die vader van Jojagin en sy broers. Toe is die volk weggevoer na Babilonië toe.
Deel
MATTEUS 1 AFR83MATTEUS 1:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
en Josía die vader van Jegónia en sy broers in die tyd van die Babiloniese ballingskap.
Deel
MATTEUS 1 AFR53MATTEUS 1:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Josia die pa van Jojagin en sy broers. Teen hierdie tyd het die Babiloniese ballingskap begin.
Deel
MATTEUS 1 NLVMATTEUS 1:11 DB (Die Boodskap)
Josia was die pa van Jojagin en sy broers. In daardie tyd is die Israeliete as slawe na Babilonië toe weggevoer.
Deel
MATTEUS 1 DBMATTEUS 1:11 ABA (Bybel vir almal)
Josia was die pa van Jojagin en sy broers. Dit was in die tyd toe die mense van Juda slawe was in Babilonië.
Deel
MATTEUS 1 ABAMATTEUS 1:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
en in die tyd van die wegvoering na Babilon het Josia Jojagin en sy broers verwek.
Deel
MATTEUS 1 AFR20MATTEUS 1:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Josias was die vader van Jechonia en sy broers omtrent die tyd dat hulle na Babel weggevoer is.
Deel
MATTEUS 1 CAB23