Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 1:10 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

MATTEUS 1:10 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hiskia was die vader van Manasse, Manasse van Amon, en Amon van Josia

MATTEUS 1:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en Hiskía die vader van Manasse, en Manasse die vader van Amon, en Amon die vader van Josía

MATTEUS 1:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hiskia die pa van Manasse, Manasse die pa van Amon, Amon die pa van Josia

MATTEUS 1:10 DB (Die Boodskap)

En Hiskia het ’n seun gehad met die naam Manasse. Op sy beurt was Manasse die pa van Amon. Amon was die pa van Josia, en

MATTEUS 1:10 ABA (Bybel vir almal)

Hiskia was die pa van Manasse, Manasse die pa van Amon, en Amon die pa van Josia.

MATTEUS 1:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hiskia het Manasse verwek, Manasse het Amon verwek, Amon het Josia verwek

MATTEUS 1:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En Esegía was die vader van Manasse; en Manasse was die vader van Amon; en Amon was die vader van Josias