Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

LUKAS 24:11 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

LUKAS 24:11 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar vir hulle het hierdie verhaal na onsin gelyk en hulle het die vroue nie geglo nie.

LUKAS 24:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En hul woorde het vir hulle na onsinnige praatjies gelyk, en hulle het hul nie geglo nie.

LUKAS 24:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

maar vir laasgenoemdes het hierdie dinge soos kletspraatjies geklink en hulle het die vroue nie geglo nie.

LUKAS 24:11 DB (Die Boodskap)

Maar die apostels het hulle skepties gesit en aankyk. Hulle het nie ’n woord daarvan geglo nie.

LUKAS 24:11 ABA (Bybel vir almal)

het die apostels gedink die vroue praat nonsens, en hulle het die vroue nie geglo nie.

LUKAS 24:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

maar vir die apostels het hierdie woorde na leë praatjies geklink, en hulle het die vroue nie geglo nie.

LUKAS 24:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hulle woorde het vir hulle gelyk as slinkse sprokies, en hulle het dit nie geglo nie.