JOSUA 2:8 – Vergelyk alle weergawes
JOSUA 2:8 AFR83 (Afrikaans 1983)
Voor die verkenners aan die slaap geraak het, is die vrou na hulle toe op die dak
Deel
JOSUA 2 AFR83JOSUA 2:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En voordat hulle gaan slaap het, het sy op die dak geklim na hulle toe
Deel
JOSUA 2 AFR53JOSUA 2:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Voor die mans gaan slaap het, het die vrou na hulle toe opgeklim op die dak.
Deel
JOSUA 2 NLVJOSUA 2:8 DB (Die Boodskap)
Voordat die spioene uit Israel daardie aand gaan slaap het, het Ragab na hulle toe gegaan
Deel
JOSUA 2 DBJOSUA 2:8 ABA (Bybel vir almal)
Ragab het opgegaan na die spioene op die dak voordat hulle aan die slaap geraak het.
Deel
JOSUA 2 ABAJOSUA 2:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Voordat die verkenners gaan lê het om te slaap, het sy op die dak geklim na hulle toe.
Deel
JOSUA 2 AFR20JOSUA 2:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En voordat hulle neergelê is, het sy op die dak na hulle geklim
Deel
JOSUA 2 CAB23