JOSUA 18:2 – Vergelyk alle weergawes
JOSUA 18:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
maar daar was nog sewe van die Israelitiese stamme wat nie hulle eie grondgebied ontvang het nie.
Deel
JOSUA 18 AFR83JOSUA 18:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maar daar was onder die kinders van Israel nog sewe stamme oor wie se erfenis hulle nie verdeel het nie.
Deel
JOSUA 18 AFR53JOSUA 18:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Daar was nog sewe van die Israelitiese stamme wat nie hulle eie grond gekry het nie.
Deel
JOSUA 18 NLVJOSUA 18:2 DB (Die Boodskap)
Saam met hulle was die sewe stamme wat nog nie hulle deel van die land in besit geneem het nie.
Deel
JOSUA 18 DBJOSUA 18:2 ABA (Bybel vir almal)
maar sewe van die stamme van die Israeliete het nog nie hulle eie grond gekry nie.
Deel
JOSUA 18 ABAJOSUA 18:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar daar het sewe stamme onder die Israeliete oorgebly wie se erfenis hulle nog nie verdeel het nie.
Deel
JOSUA 18 AFR20JOSUA 18:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En daar het onder die kinders van Israel sewe stamme oorgebly wat nog nie hulle erfdeel ontvang het nie.
Deel
JOSUA 18 CAB23