JOSUA 13:2 – Vergelyk alle weergawes
JOSUA 13:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Onder die deel wat oorbly, is daar al die Filistynse gebiede en die hele Gesurgebied.
JOSUA 13:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Dit is die land wat oorgebly het: Al die landstreke van die Filistyne en al die Gesuriete
JOSUA 13:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die deel van die land wat oorbly, is al die gebiede van die Filistyne en van Gesur.
JOSUA 13:2 ABA (Bybel vir almal)
Die deel van die land wat oorbly, is al die grond van die Filistyne en die Gesur-mense.
JOSUA 13:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die volgende is die gebied wat nog oorbly: al die distrikte van die Filistyne en die hele gebied van die mense van Gesur
JOSUA 13:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die land wat nog oor is: al die gebiede van die Filistyne en die hele Gesuri