HOSEA 2:16 – Vergelyk alle weergawes
HOSEA 2:16 AFR83 (Afrikaans 1983)
Ek sal sorg dat jy die name van die Baäls nie weer noem nie en dat jy hulle nooit weer aanroep nie.
Deel
HOSEA 2 AFR83HOSEA 2:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Dan verwyder Ek die name van die Baäls uit haar mond, sodat hulle by hul naam nie meer genoem sal word nie.
Deel
HOSEA 2 AFR53HOSEA 2:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Israel, Ek sal sorg dat jy jou Baälbeelde sal vergeet. Jy sal selfs hulle name nie meer noem nie.
Deel
HOSEA 2 NLVHOSEA 2:16 DB (Die Boodskap)
Jy sal nie eens meer die naam van Baäl noem nie. Jy sal skoon vergeet wat sy naam was.
Deel
HOSEA 2 DBHOSEA 2:16 ABA (Bybel vir almal)
Ek sal die Baäls se name wegvat uit die mense van Israel se mond, hulle sal nie meer oor die Baäls praat nie.
Deel
HOSEA 2 ABAHOSEA 2:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek sal die name van die Baäls uit haar mond verwyder; hulle name sal nie weer in herinnering geroep word nie.
Deel
HOSEA 2 AFR20HOSEA 2:16 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En in dié dag, spreek die HERE, sal jy My Ishi noem; en jy sal my nie meer Baäl noem nie.
Deel
HOSEA 2 CAB23