GALASIËRS 1:24 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
GALASIËRS 1:24 DB (Die Boodskap)
Hulle het vir God dankie gesê dat Hy my nou gebruik om die goeie nuus bekend te maak.
Deel
GALASIËRS 1 DBGALASIËRS 1:24 ABA (Bybel vir almal)
En hulle het God geprys omdat ek verander het.
Deel
GALASIËRS 1 ABAGALASIËRS 1:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
En hulle het God oor my verheerlik.
GALASIËRS 1:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het God in my verheerlik.