Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

ESTER 8:4 – Vergelyk alle weergawes

ESTER 8:4 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die koning het die goue septer na Ester toe uitgesteek, en sy het voor hom gaan staan

ESTER 8:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En die koning het die goue septer na Ester uitgesteek, en Ester het haar opgerig en voor die koning gaan staan

ESTER 8:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die koning het weer sy goue septer na Ester toe uitgesteek. Sy het opgestaan en voor hom kom staan.

ESTER 8:4 DB (Die Boodskap)

Die koning het weereens sy goue septer na Ester toe uitgesteek. Sy staan toe op en sê vir hom

ESTER 8:4 ABA (Bybel vir almal)

Die koning het die goue septer na Ester toe uitgesteek, en Ester het opgestaan en voor die koning gaan staan.

ESTER 8:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die koning het die goue septer na Ester uitgesteek. Sy het opgestaan en voor die koning gaan staan

ESTER 8:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Toe het die koning die goue septer na Ester uitgestrek. Toe het Ester opgestaan en voor die koning gaan staan