ESTER 6:7 – Vergelyk alle weergawes
ESTER 6:7 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe antwoord hy die koning: “Met die man aan wie die koning graag eer wil bewys, moet soos volg gehandel word
Deel
ESTER 6 AFR83ESTER 6:7 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Daarom het Haman vir die koning gesê: Die man aan wie die koning eer wil bewys
Deel
ESTER 6 AFR53ESTER 6:7 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hy antwoord toe die koning: “As die koning iemand graag wil vereer
Deel
ESTER 6 NLVESTER 6:7-8 DB (Die Boodskap)
Daarom sê hy toe: “Laat hulle vir hom ’n koninklike kleed bring soos dié wat die koning dra en ’n perd waarop die koning self al gery het met die koninklike embleem op sy kop.
Deel
ESTER 6 DBESTER 6:7 ABA (Bybel vir almal)
Hy sê toe vir die koning: “Wanneer die koning vir iemand wil wys dat hy belangrik is
Deel
ESTER 6 ABAESTER 6:7 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Haman antwoord die koning: “Iemand aan wie die koning graag eer wil betoon
Deel
ESTER 6 AFR20ESTER 6:7 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Haman antwoord die koning: Want die man vir wie die koning graag eer
Deel
ESTER 6 CAB23