Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

HANDELINGE 9:43 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 9:43 AFR83 (Afrikaans 1983)

Petrus het geruime tyd daar in Joppe gebly by 'n sekere Simon, 'n leerlooier.

HANDELINGE 9:43 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En hy het 'n geruime tyd in Joppe gebly by 'n sekere Simon, 'n leerlooier.

HANDELINGE 9:43 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Petrus het ’n hele aantal dae in Joppe gebly by ’n sekere Simon, ’n leerlooier.

HANDELINGE 9:43 DB (Die Boodskap)

Petrus het ’n hele ruk by ’n man met die naam Simon daar in Joppe gebly. Simon het leergoedere gemaak en verkoop.

HANDELINGE 9:43 ABA (Bybel vir almal)

Petrus het 'n lang tyd in Joppe gebly by 'n leerlooier. Die man se naam was Simon.

HANDELINGE 9:43 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Petrus het nog 'n hele paar dae in Joppe by 'n sekere Simon, die leerlooier, gebly.

HANDELINGE 9:43 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En dit het gebeur dat hy baie dae in Joppe gebly het saam met een Simon, 'n leerlooier.