HANDELINGE 9:28 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 9:28 AFR83 (Afrikaans 1983)
Saulus het toe oral in Jerusalem saam met hulle rondgegaan en openlik in die Naam van die Here gepreek.
HANDELINGE 9:28 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En hy het saam met hulle in- en uitgegaan in Jerusalem
HANDELINGE 9:28 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Saulus het toe oral in Jerusalem saam met hulle rondgegaan en openlik in die Naam van die Here gepreek.
Deel
HANDELINGE 9 NLVHANDELINGE 9:28 DB (Die Boodskap)
Daarna het Saulus in die openbaar saam met hulle rondgestap. Oral waar hy gekom het, het hy met ander mense oor Jesus gepraat.
Deel
HANDELINGE 9 DBHANDELINGE 9:28 ABA (Bybel vir almal)
En Saulus het oral in Jerusalem saam met hulle gegaan en hy was nie bang om vir die mense te vertel van die Here nie.
Deel
HANDELINGE 9 ABAHANDELINGE 9:28 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Saam met hulle het hy in Jerusalem gekom en gegaan en met vrymoedigheid in die Naam van die Here gepreek.
HANDELINGE 9:28 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy was saam met hulle wat in Jerusalem in- en uitgegaan het.