HANDELINGE 9:1
HANDELINGE 9:1 Bybel vir almal (ABA)
Terwyl hierdie dinge gebeur het, het Saulus aangehou om te probeer om die mense dood te maak wat in die Here glo. Hy het daarom na die hoëpriester toe gegaan
HANDELINGE 9:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MAAR Saulus, wat nog dreiging en moord geblaas het teen die dissipels van die Here, het na die hoëpriester gegaan
HANDELINGE 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Intussen het Saulus soos 'n besetene voortgegaan om die volgelinge van die Here met die dood te dreig. Hy het na die hoëpriester toe gegaan
HANDELINGE 9:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Saulus, wat nog steeds dreigemente en moord teen die dissipels van die Here aangeblaas het, het na die hoëpriester gegaan
HANDELINGE 9:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Saul het dreigemente en slagting teen die dissipels van die Here uitgeblaas en na die hoëpriester gegaan.