Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

HANDELINGE 7:47 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 7:47 AFR83 (Afrikaans 1983)

Maar dit was Salomo wat die tempel gebou het.

HANDELINGE 7:47 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Dit was egter Salomo wat die tempel vir God gebou het.

HANDELINGE 7:47 DB (Die Boodskap)

Sy seun Salomo was egter die man op wie se skouers hierdie taak neergekom het. Hy het vir die Here ’n huis gebou.

HANDELINGE 7:47 ABA (Bybel vir almal)

Maar dit was Dawid se seun Sálomo wat 'n tempel gebou het vir God.

HANDELINGE 7:47 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar dit was Salomo wat 'n huis vir Hom gebou het.