HANDELINGE 7:22 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 7:22 AFR83 (Afrikaans 1983)
Moses is opgelei in al die wysheid van die Egiptenaars en hy het uitgeblink in woord en daad.
HANDELINGE 7:22 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En Moses is opgelei in al die wysheid van die Egiptenaars en was magtig in woorde en dade.
HANDELINGE 7:22 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Moses is opgelei in al die wysheid van die Egiptenaars en hy het met woord en daad presteer.
HANDELINGE 7:22 DB (Die Boodskap)
Moses is streng volgens die Egiptiese gebruike grootgemaak. Hy het die beste onderrig ontvang wat daar in Egipte te kry was. Hy was baie slim en het uitgeblink as iemand wat sy kop en sy hande goed kon gebruik.
HANDELINGE 7:22 ABA (Bybel vir almal)
Moses het al die wysheid van die Egiptenaars geleer, hy het geleer om die regte dinge te sê en te doen.
HANDELINGE 7:22 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses is ook in al die wysheid van die Egiptenare opgelei, en was vaardig in woord en daad.
HANDELINGE 7:22 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Moses was geleerd in al die wysheid van die Egiptenaars en was magtig in woorde en in dade.