HANDELINGE 5:11 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HANDELINGE 5:11 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die hele gemeente en al die ander mense wat hiervan gehoor het, het baie bang geword.
HANDELINGE 5:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En 'n groot vrees het oor die hele gemeente gekom en oor almal wat dit gehoor het.
HANDELINGE 5:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die hele gemeente het groot geskrik en al die ander wat hiervan gehoor het, het net so geskrik.
Deel
HANDELINGE 5 NLVHANDELINGE 5:11 DB (Die Boodskap)
Ander mense buite die gemeente wat daarvan gehoor het, het ook baie bang geword vir Hom.
Deel
HANDELINGE 5 DBHANDELINGE 5:11 ABA (Bybel vir almal)
Die hele gemeente en almal wat dit gehoor het, het baie bang geword.
Deel
HANDELINGE 5 ABAHANDELINGE 5:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
En groot vrees het die hele •gemeente en almal wat hiervan gehoor het, oorval.
HANDELINGE 5:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En groot vrees het oor die hele gemeente gekom, en oor almal wat hierdie dinge gehoor het.