Slaan direk na inhoud oor

HANDELINGE 27:37 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 27:37 AFR83 (Afrikaans 1983)

Ons was altesaam twee honderd ses en sewentig mense aan boord.

HANDELINGE 27:37 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En ons was in die skip altesaam tweehonderd-ses-en-sewentig siele.

HANDELINGE 27:37 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

(Ons was altesaam 276 mense op die skip.)

HANDELINGE 27:37 DB (Die Boodskap)

Nadat al 276 mense op die skip geëet het

HANDELINGE 27:37 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Ons was altesaam tweehonderd ses-en-sewentig mense op die skip.

HANDELINGE 27:37 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En ons was altesaam in die skip twee honderd sestien en sestig siele.