HANDELINGE 27:32 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HANDELINGE 27:32 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe het die soldate die toue van die bootjie afgekap en hom in die see laat val.
HANDELINGE 27:32 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Daarop het die soldate die toue van die sleepbootjie afgekap en hom laat afval.
HANDELINGE 27:32 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Toe het die soldate die toue van die bootjie afgekap en hom laat afval.
HANDELINGE 27:32 DB (Die Boodskap)
Hy het dadelik sy soldate beveel om al die toue wat die reddingsbootjie aan die skip vasgehou het, af te kap. Die bootjie het weggedryf.
Deel
HANDELINGE 27 DBHANDELINGE 27:32 ABA (Bybel vir almal)
Toe het die soldate die toue van die klein bootjie afgekap en hulle het die bootjie in die see laat val.
HANDELINGE 27:32 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het die soldate die toue van die sloep afgekap en dit laat val.
HANDELINGE 27:32 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die soldate die toue van die skuit afgesny en haar laat afval.