Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

HANDELINGE 26:9 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 26:9 AFR83 (Afrikaans 1983)

“Ek het self gedink dat ek alles in my vermoë moes doen teen die Naam van Jesus van Nasaret.

HANDELINGE 26:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Wat my betref, ek het gemeen dat ek baie vyandige dinge teen die Naam van Jesus die Nasaréner moes doen.

HANDELINGE 26:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

“Ek self het gedink dat daar ’n verpligting op my lê om alles in my vermoë te doen teen die Naam van Jesus van Nasaret.

HANDELINGE 26:9 DB (Die Boodskap)

“In elk geval, vroeër, toe ek nog ’n vyand van Jesus van Nasaret was, het ek my bes gedoen om almal uit te roei wat in Hom geglo het.

HANDELINGE 26:9 ABA (Bybel vir almal)

“Voorheen het ek gedink dat ek baie slegte dinge moet doen teen die Naam van Jesus van Nasaret.

HANDELINGE 26:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Ek was self daarvan oortuig dat dit nodig is om baie vyandig op te tree teen die Naam van Jesus van Nasaret

HANDELINGE 26:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Ek het waarlik by myself gedink dat ek baie moet doen in stryd met die Naam van Jesus van Nasaret.