HANDELINGE 26:4 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 26:4 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Al die Jode ken my geskiedenis van jongs af. Van die begin af het ek tussen my volk en in Jerusalem gewoon.
HANDELINGE 26:4 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
My lewe dan van my jeug af, wat van die begin af deurgebring is onder my nasie in Jerusalem, ken al die Jode
HANDELINGE 26:4 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Al die Jode ken my lewenspad van jongs af. Van die begin af het ek my onder my volk in Jerusalem bevind.
HANDELINGE 26:4 DB (Die Boodskap)
“Van my kinderdae af het ek tussen my eie mense in Jerusalem gebly. Hulle almal ken my.
Deel
HANDELINGE 26 DBHANDELINGE 26:4 ABA (Bybel vir almal)
“Al die Jode weet hoe ek gelewe het, vandat ek 'n kind was. Vandat ek klein was, het ek tussen my eie volk en in Jerusalem gebly.
HANDELINGE 26:4 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al die Jode weet hoe ek van die begin af, sedert my jeug, my lewe onder my volk in Jerusalem gelei het.
HANDELINGE 26:4 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My lewenswyse van my jeug af, wat die eerste keer onder my eie nasie in Jerusalem was, ken al die Jode