HANDELINGE 26:27 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 26:27 AFR83 (Afrikaans 1983)
Koning Agrippa, glo u die profete? Ek weet u glo.”
HANDELINGE 26:27 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Glo u die profete, koning Agríppa? Ek weet dat u glo.
HANDELINGE 26:27 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Koning Agrippa, glo u die profete? Ek weet u glo ... ”
HANDELINGE 26:27 DB (Die Boodskap)
Paulus vra toe vinnig vir Agrippa: “En wat van u, koning Agrippa, glo u wat die profete sê? Wag, u hoef nie eens te antwoord nie. Ek weet dat u glo.”
Deel
HANDELINGE 26 DBHANDELINGE 26:27 ABA (Bybel vir almal)
Koning Agrippa, glo jy wat in die boeke van die profete geskryf is? Ek weet dat jy dit glo.”
HANDELINGE 26:27 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Koning Agrippa, glo u in die Profete? Ek weet u glo.”
HANDELINGE 26:27 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Koning Agrippa, glo jy die profete? Ek weet dat jy glo.