Skip to content
Die embleem van die Bybeltoep

HANDELINGE 20:26 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 20:26 AFR83 (Afrikaans 1983)

Daarom verklaar ek vandag dat dit nie my skuld is as enigeen van julle verlore gaan nie

HANDELINGE 20:26 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daarom betuig ek aan julle op hierdie dag dat ek rein is van die bloed van almal.

HANDELINGE 20:26 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Daarom stel ek dit vandag duidelik aan julle dat dit nie my skuld is as enigeen van julle verlore gaan nie

HANDELINGE 20:26 DB (Die Boodskap)

Daarom sê ek vandag reguit vir julle: as iemand van julle nou nog nie in God glo nie, is dit regtig nie my skuld nie.

HANDELINGE 20:26 ABA (Bybel vir almal)

Daarom sê ek nou vir julle, en dit is waar: Dit is nie my skuld as een van julle verlore gaan nie

HANDELINGE 20:26 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Daarom verklaar ek op hierdie dag van vandag aan julle dat ek onskuldig is aan julle almal se bloed

HANDELINGE 20:26 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Daarom neem ek julle vandag om op te teken dat ek rein is van die bloed van alle mense.