Slaan direk na inhoud oor

HANDELINGE 15:6 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 15:6 AFR83 (Afrikaans 1983)

Die apostels en die ouderlinge het toe bymekaargekom om hierdie vraagstuk te bespreek.

HANDELINGE 15:6 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En die apostels en die ouderlinge het vergader om hierdie saak te ondersoek.

HANDELINGE 15:6 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die apostels en die ouderlinge het toe bymekaargekom om mekaar in die oë te kyk oor hierdie vraagstuk.

HANDELINGE 15:6 DB (Die Boodskap)

Die apostels het saam met die ouderlinge ’n vergadering belê om dit behoorlik te bespreek.

HANDELINGE 15:6 ABA (Bybel vir almal)

Die apostels en die ouderlinge het toe vergadering gehou om hieroor te praat.

HANDELINGE 15:6 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Die apostels en die ouderlinge het toe bymekaargekom om hierdie saak in oënskou te neem.

HANDELINGE 15:6 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En die apostels en ouderlinge het bymekaargekom om hierdie saak te oorweeg.