Slaan direk na inhoud oor

HANDELINGE 15:41 – Vergelyk alle weergawes

HANDELINGE 15:41 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hy het deur Sirië en Silisië gereis en die gemeentes geestelik versterk.

HANDELINGE 15:41 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En hy het Sírië en Cilícië deurgegaan en die gemeentes versterk.

HANDELINGE 15:41 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy het deur Sirië en Silisië gereis en die gemeentes daar versterk.

HANDELINGE 15:41 DB (Die Boodskap)

Paulus en Silas na Sirië en Silisië vertrek. Hulle het die gelowiges daar gaan moed inpraat en vir hulle gesê om aan te hou om in God te glo.

HANDELINGE 15:41 ABA (Bybel vir almal)

Hulle het deur die provinsies Sirië en Silisië gegaan en hulle het die gemeentes bemoedig.

HANDELINGE 15:41 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hy het deur Sirië en Silisië gereis en die gemeentes daar versterk.

HANDELINGE 15:41 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hy het deur Sirië en Cilicië gegaan en die gemeentes bevestig.