HANDELINGE 10:40 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 10:40 AFR83 (Afrikaans 1983)
Maar God het Hom op die derde dag uit die dood opgewek en Hom laat verskyn
HANDELINGE 10:40 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Hom het God op die derde dag opgewek en beskik dat Hy sou verskyn
HANDELINGE 10:40 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
maar God het Hom drie dae later opgewek. Toe het God Hom laat verskyn
HANDELINGE 10:40 DB (Die Boodskap)
Op die derde dag na sy dood het God Hom weer lewendig gemaak.
Deel
HANDELINGE 10 DBHANDELINGE 10:40 ABA (Bybel vir almal)
Maar God het vir Jesus op die derde dag weer laat lewe en God het Jesus vir ons gewys.
HANDELINGE 10:40 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir Hom het God op die derde dag opgewek, en beskik dat Hy verskyn
HANDELINGE 10:40 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hom het God op die derde dag opgewek en Hom openlik getoon