Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 1:25 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

HANDELINGE 1:25 AFR83 (Afrikaans 1983)

om as apostel te dien in die plek wat Judas leeg gelaat het toe hy gegaan het na waar hy hoort.”

HANDELINGE 1:25 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

om die lot van hierdie bediening en apostelskap te verkry, waarvan Judas afgewyk het om heen te gaan na sy eie plek.

HANDELINGE 1:25 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

om as apostel te dien in die plek van Judas wat ons in die steek gelaat het en na die plek toe is waar hy hoort.”

HANDELINGE 1:25 DB (Die Boodskap)

Wie van hierdie twee mans wil U hê moet Judas se plek as apostel oorneem? Judas is hierdie wonderlike werk kwyt omdat hy nie na U geluister het nie.”

HANDELINGE 1:25 ABA (Bybel vir almal)

om in Judas se plek te werk en 'n apostel te wees. U moet vir ons wys wie dit is, want Judas het sy werk gelos en hy het na sy eie plek gegaan.”

HANDELINGE 1:25 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

om die taak van hierdie diens van •apostel oor te neem, waarvan Judas afvallig geraak het, om na die plek te gaan wat hom toekom.”

HANDELINGE 1:25 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

sodat hy deel kan neem aan hierdie bediening en apostelskap waaruit Judas oortree het, om na sy eie plek te gaan.