HANDELINGE 1:24 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HANDELINGE 1:24 AFR83 (Afrikaans 1983)
En die gelowiges het gebid: “Here, U wat die harte van almal ken, wys die een aan wat U uit hierdie twee verkies het
HANDELINGE 1:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En hulle het gebid en gesê: U, Here, wat die harte van almal ken, wys uit hierdie twee die een aan wat U uitverkies het
HANDELINGE 1:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hulle bid toe saam dat die regte een verkies word. “Here,” het hulle gebid, “U ken elke hart. Wys ons watter een U gekies het
HANDELINGE 1:24 DB (Die Boodskap)
Toe het al die gelowiges gebid en gesê: “Here, U weet presies wat in mense se binneste aangaan. U ken ons almal deur en deur.
HANDELINGE 1:24 ABA (Bybel vir almal)
Toe het hulle gebid en gevra: “Here, U ken almal se harte. U het een van hierdie twee manne gekies
HANDELINGE 1:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarop het hulle soos volg gebid: “U, Here, wat almal se harte ken, wys U uit hierdie twee die een aan wat U gekies het
HANDELINGE 1:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het gebid en gesê: U, Here, wat die harte van alle mense ken, toon aan of U van hierdie twee gekies het