HANDELINGE 1:23 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HANDELINGE 1:23 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hulle stel toe twee voor: Josef, wat ook Barsabbas of Justus genoem word, en Mattias.
HANDELINGE 1:23 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En hulle het twee voorgestel: Josef wat genoem is Bársabas, met die bynaam van Justus, en Matthías.
HANDELINGE 1:23 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hulle stel toe twee voor: Josef, wat ook Barsabbas of Justus genoem word, en Mattias.
Deel
HANDELINGE 1 NLVHANDELINGE 1:23 DB (Die Boodskap)
Twee name is toe opgegee: Josef Barsabbas (sy bynaam was Justus) en Mattias.
Deel
HANDELINGE 1 DBHANDELINGE 1:23 ABA (Bybel vir almal)
Hulle het toe twee manne se name genoem. Dit was Josef en Mattias. Josef se ander name was Barsabbas en Justus.
Deel
HANDELINGE 1 ABAHANDELINGE 1:23 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het toe twee voorgestel: Josef, bekend as Barsabbas, wat ook Justus genoem is, en Mattias.
HANDELINGE 1:23 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het twee aangestel, Josef wat Barsabas genoem is, met die bynaam Justus, en Mattias.