2 TESSALONISENSE 3:7
2 TESSALONISENSE 3:7 Bybel vir almal (ABA)
Want julle weet baie goed wat julle moet doen as julle soos ons wil lewe. Ons was nie lui toe ons by julle gebly het nie.
2 TESSALONISENSE 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want julle weet self hoe julle ons moet navolg, want ons het ons nie onordelik onder julle gedra nie
2 TESSALONISENSE 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle weet self watter voorbeeld ons vir julle gestel het om te volg. Ons het nie daar by julle leeggelê
2 TESSALONISENSE 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle weet tog self hoe nodig dit is dat julle ons voorbeeld volg. Ons het ons immers nie onordelik onder julle gedra nie
2 TESSALONISENSE 3:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want julle weet self hoe julle ons behoort te volg, want ons het ons nie onordelik onder julle gedra nie