2 TESSALONISENSE 3:12
2 TESSALONISENSE 3:12 Die Boodskap (DB)
Ek sê reguit vir al daardie mense, nee, ek beveel hulle in die Naam van die Here Jesus Christus: begin dadelik weer werk. Hulle moet van nou af self vir hulle gesinne sorg.
2 TESSALONISENSE 3:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
In die Naam van die Here Jesus Christus beveel ons sulke mense, ja, ons druk hulle dit op die hart, dat hulle rustig hulle werk moet verrig en so hulle eie brood moet verdien.
2 TESSALONISENSE 3:12 Bybel vir almal (ABA)
Die Here Jesus Christus het vir my gesê ons moet vir daardie gelowiges hard en duidelik sê dat hulle moet ophou om altyd ander mense te pla, en dat hulle vir hulleself moet sorg.