2 SAMUEL 3:2 – Vergelyk alle weergawes
2 SAMUEL 3:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die volgende seuns van Dawid is in Hebron gebore: Amnon, seun van Aginoam sy Jisreëlitiese vrou, was die oudste.
Deel
2 SAMUEL 3 AFR832 SAMUEL 3:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
EN vir Dawid is daar seuns in Hebron gebore. En sy eersgeborene was Amnon, by Ahínoam uit Jísreël
Deel
2 SAMUEL 3 AFR532 SAMUEL 3:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die seuns wat in Hebron vir Dawid gebore is, was soos volg: Die oudste was Amnon, seun van Aginoam van Jisreël.
Deel
2 SAMUEL 3 NLV2 SAMUEL 3:2 DB (Die Boodskap)
Hier is die name van die ses seuns van Dawid wat in Hebron gebore is: Amnon was die oudste; sy ma was Aginoam van Jisreël.
Deel
2 SAMUEL 3 DB2 SAMUEL 3:2 ABA (Bybel vir almal)
Ses seuns van Dawid is gebore in Hebron: Die eerste seun was Amnon, sy ma was Aginoam van Jisreël.
Deel
2 SAMUEL 3 ABA2 SAMUEL 3:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir Dawid is daar seuns gebore in Hebron. Sy eersgeborene was Amnon, by Aginoam, die vrou uit Jisreël
Deel
2 SAMUEL 3 AFR202 SAMUEL 3:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En vir Dawid is seuns in Hebron gebore, en sy eersgeborene was Amnon, van Ahinoam, die Jisreëlitiese
Deel
2 SAMUEL 3 CAB23