Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

2 KONINGS 3:16 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

2 KONINGS 3:16 AFR83 (Afrikaans 1983)

en hy het gesê: “So sê die Here: Daar sal damme en damme water in hierdie vallei staan.

2 KONINGS 3:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en hy het gesê: So spreek die HERE: Maak hierdie dal vol gate.

2 KONINGS 3:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy sê: “Dit is wat die HERE sê: Hierdie droë vallei sal met poele water gevul word.

2 KONINGS 3:16 DB (Die Boodskap)

Hy het gesê: “Die Here sê: Maak gate hier in die droë vallei.

2 KONINGS 3:16 ABA (Bybel vir almal)

Elisa het toe gesê: “Die Here sê: Ek sal hierdie vallei vol water maak.

2 KONINGS 3:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

en het hy gesê: “So sê die HERE, ‘Maak oral kuile in hierdie droë loop!’

2 KONINGS 3:16 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En hy sê: So spreek die HERE: Maak hierdie dal vol slote.