Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

ROMEINE 6:10-11

ROMEINE 6:10-11 AFR83

Hy het gesterwe en is eens en vir altyd vir die sonde dood. Nou lewe Hy, en Hy lewe vir God. Julle moet dus altyd onthou dat ook júlle vir die sonde dood is, maar vir God lewe, omdat julle een is met Christus Jesus.

Video vir ROMEINE 6:10-11