Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MARKUS 11:22-23

MARKUS 11:22-23 AFR83

Jesus sê toe vir hulle: “Julle moet geloof in God hê! Dit verseker Ek julle: Elkeen wat vir hierdie berg sê: ‘Lig jou op en val in die see,’ en daarby nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, gebeur, vir hom sal dit gebeur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 11:22-23