Hulle het vertrek en is die berge in. Daar het hulle drie dae gebly tot die mense wat hulle gaan soek het, teruggekom het. Die mense het langs die hele pad gesoek en niks gekry nie.
Vergelyk alle weergawes: JOSUA 2:22
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!