Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JESAJA 28:9

JESAJA 28:9 AFR83

Hulle sê: “Vir wie wil Jesaja leer, vir wie wil hy die boodskap uitlê wat hy sou gehoor het? Ons is nie kinders wat pas gespeen is, wat nou net van hulle ma's se borste af weggevat is nie!